Sie befinden Sich nicht im Netzwerk der Universität Paderborn. Der Zugriff auf elektronische Ressourcen ist gegebenenfalls nur via VPN oder Shibboleth (DFN-AAI) möglich. mehr Informationen...
Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe, 2018-12, Vol.15 (3), p.694-722
2018

Details

Autor(en) / Beteiligte
Titel
Tendense in die uitleggeskiedenis van die koninklike amptenaar in Johannes 4:43–54
Ist Teil von
  • Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe, 2018-12, Vol.15 (3), p.694-722
Ort / Verlag
Litnet
Erscheinungsjahr
2018
Link zum Volltext
Quelle
Free E-Journal (出版社公開部分のみ)
Beschreibungen/Notizen
  • Die tweede wonderteken in die Johannes-evangelie (Joh. 4:43–54) is ‘n ―oop‖ teks met verskeie meerduidighede. Dit het onder andere tot gevolg dat die uitbeelding van die koninklike amptenaar in hierdie teks op verskillende maniere verstaan kan word. Vir die verstaan van hierdie karakter is die leser/uitlegger se keuse oor die volgende vyf sake rigtinggewend: (1) die verhouding tussen hierdie teks en die verhale in Matteus 8:5–13 en Lukas 7:1–10; (2) die betekenis van vv. 43–45 en die relevansie van dié drie verse vir die verstaan van die amptenaar; (3) die belangrikste karaktertrek(ke) wat met die begrip βαζιλικόρ verbind moet word; (4) die betekenis van Jesus se reaksie in v. 48; en (5) die dubbele verwysing na die amptenaar se geloof. In hierdie studie word ‘n oorsig gegee van die manier waarop sommige uitleggers deur die eeue die amptenaar verstaan het. Trends in the reception history of the royal official in John 4:43–54 In this article the royal official portrayed in John 4:43–54 is discussed. The purpose is not to offer my own interpretation of this character (this has already been done, in a paper read at a conference of the Colloquium Ioanneum in August 2017; to be published later), but rather to discuss some of the ways in which this character has been understood through the centuries, in order to enrich our own interpretation of the official. Before this is done, the ambiguity of the text is first discussed.

Weiterführende Literatur

Empfehlungen zum selben Thema automatisch vorgeschlagen von bX