Sie befinden Sich nicht im Netzwerk der Universität Paderborn. Der Zugriff auf elektronische Ressourcen ist gegebenenfalls nur via VPN oder Shibboleth (DFN-AAI) möglich. mehr Informationen...
Ergebnis 3 von 3
Koers (Potchefstroom, South Africa), 2014, Vol.79 (4), p.1-9
2014

Details

Autor(en) / Beteiligte
Titel
Die teoloog as sendeling--op soek na 'n sleutel vir calvyn se sendingbeskouing
Ist Teil von
  • Koers (Potchefstroom, South Africa), 2014, Vol.79 (4), p.1-9
Ort / Verlag
Noordbrug: African Online Scientific Information Systems (Pty) Ltd t/a AOSIS
Erscheinungsjahr
2014
Link zum Volltext
Quelle
EZB Free E-Journals
Beschreibungen/Notizen
  • The contention that the Reformers, and especially Calvin, had little or no interest in mission is not new in church historiography. While many studies, conducted over years, have demonstrated the contrary, this groundless allegation continues to assert itself from time to time, for example as found in a recent best-seller by one of the world's leading church historians. Given that 2009 marked the world-wide commemoration of Calvin's birthday 500 years ago with the consequence of many studies published, it is appropriate to elucidate the question in a different manner: What theological motives are important in Calvin's view of mission? This article examines the issue of the relationship between mission and Calvin with regard to the concept of mission, but also concerning some other theological questions. According to Calvin, every believer has a role to fulfill in evangelism. The 'mission field' is comprised of every nation, all peoples, the entire world. Calvin interprets the task of mission ecclesiologically: for him the church (as local congregation) is only church when it has a missionary orientation. Die teoloog as sendeling--Op soek na 'n sleutel vir Calvyn se sendingbeskouing. Die bewering dat die Reformatore en by name Calvyn weinig of geensins in sending geinteresseerd was nie, is nie nuut in die kerkgeskiedskrywing nie. Ten spyte van vele studies wat deur die loop van jare die teendeel aangetoon het, kom hierdie bewering ongekwalifiseerd steeds per geleentheid voor, byvoorbeeld in 'n resente publikasie van een van die wereld se toonaangewende kerkhistorici. Juis na afloop van die internasionale herdenkings van Calvyn se 500e geboortejaar in 2009 en die talle studies en publikasies wat daaruit voortgespruit het, is dit gepas om die vraag op 'n ander manier te belig: Watter teologiese grondmotiewe is belangrik in die sendingbeskouing van Calvyn? Die artikel stel die vraag oor die verhouding tussen sending en Calvyn aan die orde met spesifieke verwysing na die begrip sending, maar ook ten opsigte van sommige ander teologiese vrae. Volgens Calvyn het alle gelowiges 'n verantwoordelikheid in die uitdra van die evangelie. Die adressate van hierdie 'sendingwerk' is alle volke, alle mense, die hele wereld. Hy bind die sendingtaak ekklesiologies in: vir hom is die kerk (die plaaslike gemeente) slegs kerk, wanneer dit missioner georienteerd is.
Sprache
Englisch; Afrikaans; Portugiesisch
Identifikatoren
ISSN: 0023-270X, 2304-8557
eISSN: 2304-8557
DOI: 10.4102/koers.v79i4.2183
Titel-ID: cdi_scielo_journals_S2304_85572014000400004

Weiterführende Literatur

Empfehlungen zum selben Thema automatisch vorgeschlagen von bX