Sie befinden Sich nicht im Netzwerk der Universität Paderborn. Der Zugriff auf elektronische Ressourcen ist gegebenenfalls nur via VPN oder Shibboleth (DFN-AAI) möglich. mehr Informationen...
Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 2017-12, Vol.57 (4), p.1078-1092
2017
Volltextzugriff (PDF)

Details

Autor(en) / Beteiligte
Titel
Die aard en plek van die geheel-dele relasie - gesien vanuit 'n algemeen-wysgerige sowel as 'n vakfilosofiese perspektief
Ist Teil von
  • Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 2017-12, Vol.57 (4), p.1078-1092
Ort / Verlag
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Erscheinungsjahr
2017
Quelle
EZB Electronic Journals Library
Beschreibungen/Notizen
  • Hierdie artikel is gerig op die onderliggende breëre wysgerige en vakfilosofiese onderbou van 'n sinvolle verstaan van die geheel-dele relasie. Die nodige begripsonderskeidinge staan in kontras tot die onvermoë van diere om logies-analities genormeerd te kan dink en handel. Die regop gestalte, vrye hand en opponerende duim wat vir kultuurvorming gereedstaan onder leiding van die geestelik-gestempelde blik belig die uniekheid van die mens. Die argument wat gevoer word plaas die geheel-dele relasie binne die ruimte-aspek en skenk dan aandag aan die uniekheid en samehang wat tussen die ruimte-aspek en die ander aspekte van die werklikheid bestaan. Die oorspronklike sin van getal (eenheid en veelheid) en die oorspronklike sin van ruimte (kontinue uitgebreidheid wat die geheel-dele relasie impliseer) word in die eensydige ismiese posisies van individualisme en universalisme skeefgetrek. Laasgenoemde dui op 'n oorspanning van die geheel-dele relasie. Die lang geskiedenis waarin hierdie twee opponerende sienings 'n rol sou speel, gryp terug tot by die Griekse denke. Sommige outeurs meen selfs dat hierdie twee stellingnames so diep gewortel is dat dit as opponerende wêreldbeskouings gesien moet word. Die sistematiese onderskeidinge en insigte wat in hierdie artikel ontwikkel word, sal in 'n opvolgartikel nader uitgewerk word en wel deur ondersoek in te stel na die moontlikhede en beperkings van die geheel-dele relasie vir ons verstaan van die menslike samelewing.
Sprache
Englisch; Portugiesisch
Identifikatoren
ISSN: 0041-4751, 2224-7912
eISSN: 2224-7912
DOI: 10.17159/2224-7912/2017/v57n4a14
Titel-ID: cdi_scielo_journals_S0041_47512017000500014

Weiterführende Literatur

Empfehlungen zum selben Thema automatisch vorgeschlagen von bX