Sie befinden Sich nicht im Netzwerk der Universität Paderborn. Der Zugriff auf elektronische Ressourcen ist gegebenenfalls nur via VPN oder Shibboleth (DFN-AAI) möglich. mehr Informationen...
Ergebnis 6 von 4805
Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 2015-12, Vol.55 (4), p.618-631
2015

Details

Autor(en) / Beteiligte
Titel
Oplettende na die letter ... Oftewel: Die vermoë om aan 'n stuk papier gehoorsaam te wees
Ist Teil von
  • Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 2015-12, Vol.55 (4), p.618-631
Ort / Verlag
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Erscheinungsjahr
2015
Link zum Volltext
Quelle
Free E-Journal (出版社公開部分のみ)
Beschreibungen/Notizen
  • Aandag aan die letter van die wet word beredeneer as voorskrif vir 'n meer deugdelike samelewing in die Suid-Afrika van 2015, waar daar klaarblyklik probleme met wetsgehoorsaamheid is. Die letter van die wet is veral belangrik in verbande wat met Tönnies se begrip Gesellschaft beskryf kan word. Die letter van die wet word gedefinieer as dit wat geskryf staan, teenoor dit wat nie geskryf staan nie. Die artikel gee toe dat die letter uitgelê moet word, maar dan verkieslik aan die hand van aanduidings wat ook op skrif is. Die vermoë om jou aan die letter van die wet, maar ook aan voorskrifte in ander vorme, soos padtekens, breipatrone en partiture, te onderwerp is 'n verworwenheid van ons beskawing. Dit moet as 'n waarde in stand gehou word. Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, word nie letterlik genoeg hanteer nie. Die ongeskrewe gees van die Grondwet, waarop daar soveel beroepe gedoen word, bestaan nie as unitêre uitlegvoorskrif nie. Die gees van bepalings word deur magtiges beheer as dit nie op skrif is nie. Skryf en lees is wesentlik deel van die heerskappy van die reg. Wanneer regulasies gemaak word en beleid divergeer, word 'n besondere vermoë van amptenare geverg om besluite ooreenkomstig die magtigende wetgewing te neem. : nie alle wetlike voorskrifte behoort nagekom te word nie. Wanneer onberade voorskrifte bestaan, moet hulle egter nagekom word tot tyd en wyl hulle vervang kan word binne 'n model wat as onderbroke ewewig beskryf word
Sprache
Englisch; Portugiesisch
Identifikatoren
ISSN: 0041-4751, 2224-7912
eISSN: 2224-7912
DOI: 10.17159/2224-7912/2015/v55n4a8
Titel-ID: cdi_scielo_journals_S0041_47512015000400008

Weiterführende Literatur

Empfehlungen zum selben Thema automatisch vorgeschlagen von bX