Sie befinden Sich nicht im Netzwerk der Universität Paderborn. Der Zugriff auf elektronische Ressourcen ist gegebenenfalls nur via VPN oder Shibboleth (DFN-AAI) möglich. mehr Informationen...
Ergebnis 6 von 3527
Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 2014-12, Vol.54 (4), p.771-787
2014
Volltextzugriff (PDF)

Details

Autor(en) / Beteiligte
Titel
Paul Ricoeur en die belang van 'n transendente aard van geluk
Ist Teil von
  • Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 2014-12, Vol.54 (4), p.771-787
Ort / Verlag
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Erscheinungsjahr
2014
Beschreibungen/Notizen
  • In sy filosofiese antropologie ontwikkel Ricoeur 'n unieke verstaan van geluk, in aansluiting by Aristoteles en Kant, maar ook in reaksie op die eksistensialisme van sy tyd. Ricoeur se verstaan van geluk as transenderend van aard staan in kontras met kontemporêre immanente beskouinge van geluk. Ricoeur slaag daarin om die mens se oneindige begeertes en feilbaarheid in verband te bring met die mens se ewige soeke na geluk: die ontwykende en oneindige aard van geluk is vir hom 'n noodsaaklike teenpool vir die eindige, eksistensieel ontkennende pool van die mens, wat albei inherent deel van die menslike aard is. Volgens Ricoeur se begrip van geluk is dit dus deel van die mens se voortgaande hermeneuties eksistensiële projek, en dit is nie-reduksionisties en transenderend van aard. Dit is juis Ricoeur se verstaan van geluk as transenderend van aard wat dit van voortgesette waarde maak vir die kontemporêre interdissiplinêre soeke na en verstaan van geluk.
Sprache
Portugiesisch
Identifikatoren
ISSN: 2224-7912
Titel-ID: cdi_scielo_journals_S0041_47512014000400013

Weiterführende Literatur

Empfehlungen zum selben Thema automatisch vorgeschlagen von bX