Sie befinden Sich nicht im Netzwerk der Universität Paderborn. Der Zugriff auf elektronische Ressourcen ist gegebenenfalls nur via VPN oder Shibboleth (DFN-AAI) möglich. mehr Informationen...
Ergebnis 6 von 30
Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe, 2021-12, Vol.18 (3), p.373-401
2021

Details

Autor(en) / Beteiligte
Titel
Onderwysers as slagoffers van geweld deur leerders in Suid-Afrikaanse skole
Ist Teil von
  • Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe, 2021-12, Vol.18 (3), p.373-401
Ort / Verlag
Litnet
Erscheinungsjahr
2021
Link zum Volltext
Quelle
EZB Electronic Journals Library
Beschreibungen/Notizen
  • Afdeling: OpvoedkundeDit is kommerwekkend dat geweld teenoor onderwysers ’n algemene verskynsel in Suid-Afrikaanse skole geword het. Desnieteenstaande die verskynsel is plaaslike navorsing oor geweld in skole toenemend gerig op voorvalle van onderwyser-op-leerder-geweld en die oorsake daarvan, eerder as wat dit probeer om oplossings te vind vir eersgenoemde probleem. Hierdie empiriese studie in plaaslike skole fokus op leerder-op-onderwyser-geweld, hoe onderwysers die geweld teen hulle verstaan en hanteer, asook hoe hierdie tipe geweld hulle daaglikse onderrigpraktyke beïnvloed. ’n Gegronde teoretiese benadering is gebruik, wat my in staat gestel het om die verskynsel te verstaan en te verduidelik. Aan die hand van teoretiese ontwikkelingsprosesse word ’n nuwe driestap- gegronde teoretiese model voorgestel vir die hantering van leerder-op-onderwyser-geweld. In hierdie proses het ek die konstruktivistiese benadering tot gegronde teorie gevolg. Die studie was kwalitatief van aard en gegrond op die data van vier gevallestudieskole. Data is gegroepeer aan die hand van verskillende kategorieë. Die bevindings toon dat onderwysers en die skoolbestuur toenemend sukkel om leerder-op-onderwyser-geweld in skole te bestuur en te beheer. Die gegronde teorie kon die strategieë identifiseer wat onderwysers en skoolhoofde aanwend om die geweld teen hulle te hanteer. Hierdie unieke stel hanteringsvaardighede, ingebed in die gegronde teoretiese model, bestaan uit drie eenvoudige opeenvolgende stappe en kan gebruik word om voorvalle van geweld teen onderwysers in Suid-Afrikaanse skole teen te werk.
Sprache
Afrikaans
Identifikatoren
ISSN: 1995-5928
DOI: 10.10520/ejc-litnet-v18-n3-a15
Titel-ID: cdi_sabinet_saepub_https_hdl_handle_net_10520_ejc_litnet_v18_n3_a15

Weiterführende Literatur

Empfehlungen zum selben Thema automatisch vorgeschlagen von bX