Sie befinden Sich nicht im Netzwerk der Universität Paderborn. Der Zugriff auf elektronische Ressourcen ist gegebenenfalls nur via VPN oder Shibboleth (DFN-AAI) möglich. mehr Informationen...
Ergebnis 13 von 3626
Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe, 2019-12, Vol.16 (3), p.423-445
2019

Details

Autor(en) / Beteiligte
Titel
Is die paradys in die hemel of op die aarde, en hoekom? Die aard en funksie van die paradys volgens die interpretasie van Johannes Chrusostomus
Ist Teil von
  • Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe, 2019-12, Vol.16 (3), p.423-445
Ort / Verlag
Litnet
Erscheinungsjahr
2019
Link zum Volltext
Quelle
Free E-Journal (出版社公開部分のみ)
Beschreibungen/Notizen
  • Die doel van hierdie artikel is om Johannes Chrusostomus (ca. 349–407 n.C.) se verstaan van die paradys, die tuin van Eden, van nader te beskou. Die vraag word gevra: Wat is die aard en funksie van die paradys volgens Chrusostomus? Na ’n aantal inleidende opmerkings, voorsien die artikel eers ’n oorsig van bepaalde antieke interpretasies van die paradys (Gen. 2:8) tot met die 4de eeu n.C., om sodoende Chrusostomus se raamwerk beter te kan kontekstualiseer. Daar word veral gekyk na die geskiedkundige en literêre ontwikkeling van die begrip van die paradys in die Ou Testament en latere bronne uit die vroeë Judaïsme. Aandag word dan gegee aan die paradysbegrip in die Nuwe Testament en vroeë Christendom, deur veral na outeurs soos Filo, Origenes, Tertullianus, Ambrosius, die Kappadosiese Vaders en Afrem te kyk. Daarna word daar meer breedvoerig na Chrusostomus se sienswyses gekyk. Chrusostomus se preke oor Genesis kry aandag in hierdie geval, en daar word getoon dat daar ’n direkte verband is tussen Chrusostomus se verstaan van die paradys, sy Skrifbeskouing, en sy mening oor die vleeslike opstanding van die mens. “Is paradise a place in heaven or on earth, and why?” The nature and function of paradise according to the interpretation of John Chrysostom The purpose of this article is to examine John Chrysostom’s (ca. 349–407 CE) understanding of paradise. The following question is asked: According to John Chrysostom, what is the nature and function of paradise? After some introductory remarks, the article provides an overview of some ancient interpretations of paradise (Gen. 2:8) up to the 4th century CE, in order to better understand Chrysostom’s frame of reference. Attention is especially given to the historical and literary development of the concept of paradise in the Hebrew Bible and later sources from early Judaism. Then the New Testament and early Christian conceptualisation of paradise is discussed, focusing on, among others, Philo, Origen, Tertullian, Ambrose, the Cappadocian Fathers, and Ephrem. Thereafter the views of Chrysostom are analysed in detail. Chrysostom’s homilies on Genesis receive special attention. It is shown that there is a direct correlation between Chrysostom’s view of paradise, his approach to the Bible, and his belief regarding the resurrection of the flesh.
Sprache
Afrikaans
Identifikatoren
ISSN: 1995-5928
Titel-ID: cdi_sabinet_saepub_https_hdl_handle_net_10520_EJC_1c27bae42b

Weiterführende Literatur

Empfehlungen zum selben Thema automatisch vorgeschlagen von bX