Sie befinden Sich nicht im Netzwerk der Universität Paderborn. Der Zugriff auf elektronische Ressourcen ist gegebenenfalls nur via VPN oder Shibboleth (DFN-AAI) möglich. mehr Informationen...
Ergebnis 2 von 27
Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe, 2018-09, Vol.15 (2), p.112-136
2018

Details

Autor(en) / Beteiligte
Titel
n Lesing van Michel Houellebecq se poësie tussen die pole van die "abjekte" en die "eteriese"
Ist Teil von
  • Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe, 2018-09, Vol.15 (2), p.112-136
Ort / Verlag
Litnet
Erscheinungsjahr
2018
Link zum Volltext
Quelle
EZB Electronic Journals Library
Beschreibungen/Notizen
  • In hierdie artikel word die poësie van die Franse digter en romansier Michel Houellebecq (1956–) onder die loep geneem vanuit twee pole wat in sy digterlike oeuvre aanwesig is, naamlik die abjekte en die eteriese. Die aanwesigheid van die abjekte in Houellebecq se oeuvre is al deur enkele navorsers aangetoon, maar die eteriese, as tema en pool wat die abjekte in die oeuvre omgrens, is nog nie na behore ondersoek nie. Houellebecq se oeuvre word eers in die breë bespreek. Die fokus verskuif dan na sy vier gepubliseerde digbundels: temas, vormlike en metriese kwessies, die komplekse identiteit van die liriese subjek, Romantiese kenmerke van die gedigte, apokaliptiese en mistiese beelde, die orale aard van sy digkuns en sy aansluiting by sekere digters word bespreek. Die teenwoordigheid van ’n geestelike tematiek in die korpus word aangetoon en bespreek. In navolging van Julia Kristeva (1982) se beskouings oor die abjekte, die transendente en die sublieme word abjekte en eteriese aspekte van die digterlike oeuvre bespreek.A reading of Michel Houellebecq's poetry from the points of view of the “abject” and the “ethereal”In this article the poetry of the French poet and novelist Michel Houellebecq (1956–) is scrutinised from the points of view of two "poles" that are present in his poetical oeuvre, namely the abject and the ethereal.Various researchers have examined aspects of Houellebecq's poetry; cf. Roy (2008), Carlson (2010), Evans (2010), Granger Remy (2010), Lemasson (2011), Bowd (2012), Du Toit (2012), Novak-Lechevalier (2014) and Williams (2015).The abject in Houellebecq's prose and, to a lesser extent, in his poetry, has received attention in studies by inter alia Clément (2003: 24, 32, 49, 50, 54, 55, 96, 191–2), Roy (2008: 7, 68, 70, 93, 170, 186, 232, 255) David (2011) and Williams (2015). The ethereal and, connected to that, the sublime and transcendent in his poetry, have, however, not been examined properly.
Sprache
Afrikaans
Identifikatoren
ISSN: 1995-5928
Titel-ID: cdi_sabinet_saepub_10520_EJC_10a598475e

Weiterführende Literatur

Empfehlungen zum selben Thema automatisch vorgeschlagen von bX