Sie befinden Sich nicht im Netzwerk der Universität Paderborn. Der Zugriff auf elektronische Ressourcen ist gegebenenfalls nur via VPN oder Shibboleth (DFN-AAI) möglich. mehr Informationen...
Ergebnis 1 von 12
Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe, 2011-12, Vol.8 (3), p.168-195
2011
Volltextzugriff (PDF)

Details

Autor(en) / Beteiligte
Titel
"Spanner in die wat?" - Wopko Jensma en die mineurletterkunde van Deleuze en Guattari
Ist Teil von
  • Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe, 2011-12, Vol.8 (3), p.168-195
Ort / Verlag
Litnet
Erscheinungsjahr
2011
Quelle
EZB Electronic Journals Library
Beschreibungen/Notizen
  • In 1993 het Gunther Pakendorf 'n artikel in Stilet gepubliseer getitel "Kafka, en die saak vir die 'klein letterkunde'", waarin hy aanvoer dat Wopko Jensma (1939-1993?) se poësie miskien die beste Suid-Afrikaanse voorbeeld is van wat Gilles Deleuze en Félix Guattari 'n klein- of mineurletterkunde noem. Hierdie artikel is 'n verkenning van Pakendorf se hipotese waarin probeer word om die karaktertrekke en effekte van die Deleuze-Guattariaanse term mineurletterkunde op te som terwyl Jensma se poësie as voorbeeld daarvan gelees word. Jensma se meertalige gedigte, wat sterk beïnvloed is deur onder andere jazz en dada, met hul sterk politiese inslag, figureer steeds op die randgebied van die Suid-Afrikaanse literêre sisteem. Daar sal aangedui word hoe die konsep van mineurletterkunde - letterkunde wat Deleuze en Guattari defnieer as 'n politieke, kollektiewe uiting wat taal deterritorialiseer - 'n ingang bied tot die werk van Jensma, 'n digter wie se poësie nie veel prysgee onder die druk van meer tradisionele literêre benaderings nie. Uiteindelik sal Pakendorf se stelling bevestig word en sal Jensma se poësie herkenbaar word as mineurskrywing wat praat as die ander, wat subjektiwiteit politiseer en wat taal laat deterritorialiseer. In 1993 Gunther Pakendorf published an article in Stilet, "Kafka, en die saak vir die 'klein letterkunde'" ("Kafka, and the case for the 'minor literature'"), in which he stated that the poetry of Wopko Jensma (1939-1993?) is probably the best South African example of what the French philosopher team Gilles Deleuze and Félix Guattari call a minor literature.
Sprache
Afrikaans
Identifikatoren
ISSN: 1995-5928
Titel-ID: cdi_sabinet_saepub_10520_EJC62317

Weiterführende Literatur

Empfehlungen zum selben Thema automatisch vorgeschlagen von bX