Sie befinden Sich nicht im Netzwerk der Universität Paderborn. Der Zugriff auf elektronische Ressourcen ist gegebenenfalls nur via VPN oder Shibboleth (DFN-AAI) möglich. mehr Informationen...
Ergebnis 14 von 3623
Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie, 2008-12, Vol.27 (4), p.294-306
2008

Details

Autor(en) / Beteiligte
Titel
Aardverwarming en Klimaatsverandering met spesifieke verwysing na Suid-Afrika : enkele perspektiewe : navorsings- en oorsigartikel
Ist Teil von
  • Suid-Afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie, 2008-12, Vol.27 (4), p.294-306
Ort / Verlag
AOSIS
Erscheinungsjahr
2008
Link zum Volltext
Quelle
EZB Electronic Journals Library
Beschreibungen/Notizen
  • Global warming and climate change with reference to South Africa. Some perspectives According to the geological history of the earth, climate change is an integral part of environmental changes that occurred over time. Sufficient evidence is provided of recurrent wet and dry and cold and hot periods due to natural circumstances. Since the industrial revolution human activities increasingly contribute to air pollution by releasing huge volumes of carbon dioxide and other gasses into the atmosphere , so much so that it is generally accepted that increase in global warming the past decades is directly linked to human activities. Observable signs of human induced climate change include increasing average temperatures at many places, melting ice caps in polar areas, rising sea levels on a global scale and coastal disturbances and damages due to storm surges on coastal areas in various countries, also in South Africa. Consensus from a number of hydrological-meteorological circulation models show, for South Africa, a rise in average annual winter and summer temperatures of between 1.5 and 3.0 degrees Centigrade the following number of decades with a strong possibility of an increase in rainfall in the eastern parts and a decrease in rainfall in the western parts. Bigger floods and longer droughts should occur more frequently as well as severe sea onslaught activities along the eastern and south-eastern coastal areas. The net impact of the predictions on the community is negative. There is though other scientists who indicate that no concrete proof of climate change in South Africa exists; including changes with regard to river floods and droughts. According to more beneficial than detrimental. Despite the differences in opinion about the relative contribution of natural and human activities to the present global warming, changes in hydrological and characteristics of floods in several parts of South Africa in the immediate past, necessitate modifications to available models and approaches to flood damage management and control. Flood conditions need to be managed with applicable models. Modifications are furthermore essential as a result of meaningful demographic, social, physical and economic changes in the working and living environments of people and communities. Nagaan van die geologiese geskiedenis van die aarde toon dat klimaatsverandering 'n integrale deel is van omgewingsveranderinge wat met verloop van tyd plaasvind. Voldoende bewyse kom voor dat tydperke van natter en droër en kouer en warmer toestande mekaar met verloop van tyd, as gevolg van natuurlike gebeure, opgevolg het. Sedert die industriële revolusie het menslike aktiwiteite toenemend lugbesoedeling veroorsaak, soveel so dat dit tans algemeen aanvaar word dat toename in aardverwarming die afgelope dekades direk aan menslike aktiwiteite, wat groot volumes koolsuur en ander gasse aan die atmosfeer vrystel, gekoppel kan word. Waarneembare tekens van mens geïnduseerde klimaatsverandering sluit in styging in gemiddelde temperature op baie plekke, smelting van ysbedekking in poolgebiede, verhoging van seevlakke op globale skaal en kuslyn versteurings en skades as gevolg van hewige see-aanslag op kusgebiede in verskeie lande, ook in Suid-Afrika. Konsensus uit 'n aantal algemene hidrologiese-weerkundige sirkulasie modelle, toon vir Suid-Afrika dat die gemiddelde jaarlikse temperatuur met ongeveer 1.5 tot 3.0 grade Celsius in beide die somer en winter oor die volgende paar dekades gaan verhoog en dat daar 'n sterk moontlikheid van 'n toename in reënval in die oostelike dele en afname in reënval in die westelike dele bestaan. Ook behoort hewiger vloede en droogtes meer gereeld voor te kom asook 'n erge see-aanslag op ons oostelike en suidelike kusgebiede. Die netto impak van die voorspellings is nadelig. Teenoor die siening is daar ook wetenskaplikes wat reken dat daar geen konkrete bewyse vir klimaatsverandering in Suid-Afrika is nie; dit sluit ook veranderings met betrekking tot riviervloede en droogtetoestande in. Met ontledings aan die hand van 'n omvattende hidrologiese-weerkundige datastel met 11 804 jaar se gegewens word geen abnormale langtermyn afwykings of neigings bevind nie. Die gevolgtrekking uit die analise is dat die netto impak van globale verhitting eerder voordelig as nadelig vir die Suid-Afrikaanse omgewing sal wees. Ongeag meningsverskil oor die relatiewe bydrae van die natuur en menslike aktiwiteite tot die huidige fase van aardverwarming, noodsaak veranderde hidrologiese karakteristieke van vloedgebeure in verskeie dele van Suid-Afrika in die onlangse verlede dat beskikbare modelle en benaderings om vloedskadebeheerbeplanning te doen en om vloedtoestande te bestuur aangepas moet word om toepaslik te kan wees. Die aanpassings word verder genoodsaak deur betekenisvolle demografiese, sosiale, fisiese en ekonomiese veranderinge wat in die woon- en leefomgewings van mense en woongemeenskappe plaasvind.
Sprache
Afrikaans
Identifikatoren
ISSN: 0254-3486
eISSN: 2222-4173
Titel-ID: cdi_sabinet_saepub_10520_EJC20436

Weiterführende Literatur

Empfehlungen zum selben Thema automatisch vorgeschlagen von bX