Sie befinden Sich nicht im Netzwerk der Universität Paderborn. Der Zugriff auf elektronische Ressourcen ist gegebenenfalls nur via VPN oder Shibboleth (DFN-AAI) möglich. mehr Informationen...
Ergebnis 13 von 111
Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe, 2016-01, Vol.13 (1), p.322-344
2016
Volltextzugriff (PDF)

Details

Autor(en) / Beteiligte
Titel
Uitverkiesing en evangeliese spiritualiteit : godsdienswetenskappe
Ist Teil von
  • Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe, 2016-01, Vol.13 (1), p.322-344
Ort / Verlag
Litnet
Erscheinungsjahr
2016
Quelle
EZB Free E-Journals
Beschreibungen/Notizen
  • Hierdie is die eerste van twee artikels oor die rol van die uitverkiesingsleer in die NG Kerk. Eers word daar geargumenteer dat leerstukke soos die Gereformeerde leer van sola gratia mettertyd verskillend geïnterpreteer word. Calvyn se uitverkiesingsleer is één so 'n interpretasie, wat afgestem was op die vrae waarmee hy in sy tyd gekonfronteer was. Vervolgens word Calvyn se uitverkiesingsleer ontleed en aangetoon dat dit 'n hele aantal lastige vrae oproep wat dit in ons tyd vir mense moeilik maak om dit sonder meer te onderskryf. Daarna word die debat in die 1880's tussen Abraham Kuyper en J.J. Gunning jr. in Nederland bespreek, omdat hulle twee standpunte oor die uitverkiesingsleer verdedig het wat ook in Suid-Afrika 'n rol gespeel het. Ten slotte word die debat in Suid-Afrika uitvoerig ontleed en word daar aangetoon dat daar in die NG Kerk spanning was tussen die oorwegend evangeliese spiritualiteit van die Kerk en 'n streng Calvinistiese uitverkiesingsleer. Ten spyte van sporadiese protes was die neiging in die Kerk oor die algemeen om die evangeliese spiritualiteit uit te leef en terselfdertyd die uitverkiesingsleer as ortodoks Gereformeerd formeel te onderskryf sonder om die konsekwensies daarvan te aanvaar. Dat hier 'n teenstrydigheid bestaan het, is gewoon aanvaar sonder om dit te probeer oplos. Soos Andrew Murray dit gestel het, die geloof impliseer nou eenmaal teenstrydighede wat die verstand nie kan oplos nie. In 'n volgende artikel sal die debat oor hierdie spanning wat in die 1930's uitgebars het, uitvoeriger ontleed word en sal daar wat die gevolge daarvan was vir die Kerk, vir die Afrikanernasionalisme en vir die (apartheids)politiek. Predestination and evangelical spirituality This is the first of two papers on the role that the Calvinistic doctrine of predestination played in the Dutch Reformed Church in South Africa. The article begins with some preliminary remarks on the role that doctrines fulfil within religious traditions. The doctrine of sola gratia, according to which our salvation is due to God's grace alone and is not something that we can in any way earn with our good works, is a defining principle in Reformed theology. Through the course of time this principle has been interpreted in various ways. Calvin's doctrine of predestination is one such interpretation. Although this interpretation has been very influential, it was always controversial. What are the main objections that have been levelled against it? And could the doctrine of sola gratia be interpreted in ways that avoid these objections? In order to answer these questions it is important to note that Church doctrine is never an immutable system of thought. It is, rather, a heritage of faith which is handed down in a religious tradition. Each generation of believers is called upon to reinterpret this heritage in ways that are adequate and relevant to issues of the day.

Weiterführende Literatur

Empfehlungen zum selben Thema automatisch vorgeschlagen von bX