Sie befinden Sich nicht im Netzwerk der Universität Paderborn. Der Zugriff auf elektronische Ressourcen ist gegebenenfalls nur via VPN oder Shibboleth (DFN-AAI) möglich. mehr Informationen...
Ergebnis 12 von 4682
In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging, 2013-11, Vol.47 (1), p.1-e9
2013

Details

Autor(en) / Beteiligte
Titel
Die kerklied en kommunikasie deur woord en melodie
Ist Teil von
  • In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging, 2013-11, Vol.47 (1), p.1-e9
Ort / Verlag
Potchefstroom: AOSIS (Pty) Ltd
Erscheinungsjahr
2013
Link zum Volltext
Quelle
EZB Electronic Journals Library
Beschreibungen/Notizen
  • ’n Vraag wat min gestel word in die beoordeling van die funksie van gemeentelike sang is die vraag na die wisselwerking tussen die liedteks en die melodie. Hierdie wisselwerking speel ’n groot rol in die kommunikasie deur die lied in die erediens. In hierdie artikel word gelet op Skrifgegewens wat van toepassing is, op enkele perspektiewe uit die kerkgeskiedenis en op teoretiese aspekte van die kerklied en kommunikasie. Sekere sake uit ’n empiriese ondersoek, toegespits op die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA), lig die saak verder toe. Predikante het ’n besondere verantwoordelikheid om die kommunikasiemoontlikhede deur die kerklied te bevorder deur ’n verantwoorde keuse van liedere wat gesing word, die uitbreiding van ’n gemeenterepertorium, sinvolle samewerking met die orrelis en toeligting van die liedkeuses.The hymn and communication through word and melody. The interaction between the melody and the words of a hymn is not regularly taken into account in evaluating the function of congregational singing. This interaction is, however, very important for the communication effected by a hymn during a service. This article discusses Scriptural data important for this topic, some perspectives from church history and theoretical aspects of communication through hymns. Data from an empirical investigation directed at the Reformed Churches in South Africa (RCSA) sheds light on this topic. Ministers of religion have a special responsibility to enhance the possibilities of communication through hymns by their selection of hymns, the broadening of the repertoire of a congregation, meaningful cooperation with the organist and explaining the choice of hymns.
Sprache
Englisch; Afrikaans
Identifikatoren
ISSN: 1018-6441
eISSN: 2305-0853
DOI: 10.4102/ids.v47i1.82
Titel-ID: cdi_doaj_primary_oai_doaj_org_article_e46aa8ff64cc411d94512491f406477a

Weiterführende Literatur

Empfehlungen zum selben Thema automatisch vorgeschlagen von bX