Sie befinden Sich nicht im Netzwerk der Universität Paderborn. Der Zugriff auf elektronische Ressourcen ist gegebenenfalls nur via VPN oder Shibboleth (DFN-AAI) möglich. mehr Informationen...
Ergebnis 15 von 117940
Tydskrif vir geesteswetenskappe, 2021-12, Vol.61 (4-2), p.1350-1378
2021

Details

Autor(en) / Beteiligte
Titel
Die bepaling van ons mees geliefde Afrikaanse kerklied - 'n metodiese ondersoek
Ist Teil von
  • Tydskrif vir geesteswetenskappe, 2021-12, Vol.61 (4-2), p.1350-1378
Ort / Verlag
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Erscheinungsjahr
2021
Link zum Volltext
Quelle
EZB Electronic Journals Library
Beschreibungen/Notizen
  • In hierdie artikel word ’n uiteensetting gegee van die proses en die resultate van die gebruik van ’n self-geadministreerde aanlyn opname en vraelys om die mees “geliefde” kerklied in Afrikaanssprekende gemeentes in Suid-Afrika te bepaal. Daar word aandag gegee aan aspekte soos die keuse van metode, steekproefneming van respondente, vraelysontwerp en die statistiese ontleding van response. Sommige van die risikoverminderingstrategieë wat die navorser gebruik, word ook uitgelig. Uit die ontleding van die data is dit duidelik dat gemeentes ’n voorkeur toon vir kerkliedere uit die Liedboek en Psalmboek, maar dat daar duidelik ook ’n liefde is vir liedere uit beide die VONKK- en FLAM-genre. Dit is verder ook duidelik dat die Psalms (al is dit net ’n paar) in die amptelike Afrikaanse Liedboek steeds ’n belangrike rol speel in die spiritualiteit van baie van die Afrikaanssprekende gemeentes in Suider-Afrika. Hierdie artikel dra by tot die metodologiese debat in die navorsingsveld van kerkmusiek
Sprache
Afrikaans; Englisch
Identifikatoren
ISSN: 0041-4751
eISSN: 2224-7912
DOI: 10.17159/2224-7912/2021/v61n4-2a8
Titel-ID: cdi_crossref_primary_10_17159_2224_7912_2021_v61n4_2a8

Weiterführende Literatur

Empfehlungen zum selben Thema automatisch vorgeschlagen von bX