Sie befinden Sich nicht im Netzwerk der Universität Paderborn. Der Zugriff auf elektronische Ressourcen ist gegebenenfalls nur via VPN oder Shibboleth (DFN-AAI) möglich. mehr Informationen...

Details

Autor(en) / Beteiligte
Titel
Wat maak jou mummie? 'n Oorsig van die stand van mummienavorsing aan die hand van die 8ste wêreldkongres
Ist Teil von
  • Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 2015-03, Vol.55 (1), p.1-14
Ort / Verlag
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Erscheinungsjahr
2015
Link zum Volltext
Quelle
EZB Electronic Journals Library
Beschreibungen/Notizen
  • Die doel van hierdie artikel is om opsommend al die temas en studierigtings te beskryf wat by die 8ste Wêreldkongres oor Mummienavorsing aangebied is om die huidige stand van die bestudering van mummies aan te dui. Mummies is unieke bronne van inligting oor die verlede en die studie van mummies gee ons insig in die lewens van mense uit vervloë dae en van vele kulture. Mummies het nog altyd bekoor, selfs vandag nog. Die 8ste Wêreldkongres oor Mummienavorsing is vanaf 6 tot 9 Augustus 2013 in Rio de Janeiro, Brasilië, gehou. Hierdie kongres bring wetenskaplikes bymekaar wat mummies en hul toebehore bestudeer. Die 8ste kongres het verskeie internasionaal erkende navorsers se werk deur middel van 99 referate en 45 plakkaataanbiedings ten toon gestel. Twee plakkate het selfs oor werk gehandel wat in Suider-Afrika gedoen word, naamlik die studie van antieke Egiptiese dieremummies in Iziko Museums van Suid-Afrika (Kaapstad) en die studie van die Tuli-mummie wat in Botswana gevind is. Die wetenskaplike studie van mummies is goed gevestig en toon merkwaardige groei. Die enigste kritiek teen die kongres is egter die oordrewe klem op suiwer wetenskaplike studie en dat die kulturele en sosiale interpretasie van die mummies grootliks agterweë gelaat is. Die natuur-, mediese en chemiese wetenskappe is goed verteenwoordig en die data is waardevol, maar die ware integrasie van hierdie en die sosiale wetenskappe is nog onvoldoende. 'n Meer gebalanseerde kombinasie van die verskillende dissiplines sal die waarde van so 'n kongres aansienlik verhoog.
Sprache
Englisch; Portugiesisch
Identifikatoren
ISSN: 0041-4751, 2224-7912
eISSN: 2224-7912
DOI: 10.17159/2224-7912/2015/V55N1A1
Titel-ID: cdi_crossref_primary_10_17159_2224_7912_2015_V55N1A1

Weiterführende Literatur

Empfehlungen zum selben Thema automatisch vorgeschlagen von bX